Logo

2024 Interskole | Kaartjies

Die volgende grade van tans kaartjies koop: Graad 12, Graad 11

Kaartjies kan vanaf die volgende datums gekoop word:
Gr12: 12 Junie, Gr11: 13 Junie, Gr10: 14 Junie, Gr9: 15 Junie, Gr8: 16 Junie

Hierdie portaal asook die D6-portaal maak om 08:30 oop

Betalings SLEGS deur die D6-toepassing. U sal nie kan bespreek indien u op enige ander manier probeer betaal.






Pawiljoen Kaartjies Beskikbaar
Hoofpawiljoen 200
Noord Pawiljoen 169

Onbespreekde instapkaartjies sal vanaf 10 Julie by die skool se OSB-kantoor en by De Jagers Paarl en Stellenbosch te koop wees.

Laai die D6-toepassing hier af

Instruksies om geld op D6 te laai: Klik hier
Instruksies om kaartjies te bespreek: Klik hier